“Die Kaalvoetvrou”, ’n een-en-’n-half maal lewensgrootte standbeeld deur Alfonso Smuts van ’n Voortrekkervrou wat die woorde: "Ons trek eerder kaalvoet oor die Drakensberge” (as om weerverkneg te word) verbeeld.