Die Geloftefees Databasis op Bloedrivier.org is 'n bron vir webwerf besoekers om uit te vind wie die kontakpersoon vir 'n spesifieke geloftefeeskomitee is. Gebruikers kan ook inligting tot die databasis byvoeg en daarna redigeer.
U moet egter op ons webwerf ingeteken wees om die databasis te kan gebruik.
Registreer hier of teken sommer dadelik in met u Facebook besonderhede (op die linkerkant van hierdie bladsy).
Daar is geen koste verbonde aan die gebruik van die databasis nie.