Wat Bloedrivier Geloftefees 2009 besonders gemaak het, is dat dit die jaar was waarin die Manifes wat tydens Bloedrivier Gelofte 170 deur honderde mense onderteken is, oorhandig is.
| Boetman Duminy aan die woord. | Willie Smith aan die woord. |
| Die Manifes word oorhandig aan Frans Schutte. | Kleindogter van Frans Schutte sing. |