Get Adobe Flash player

Die feesprogram vir 2011 is gefinaliseer en is as volg:program.png

Desember 13-14:

  • Kenmekaar en ontspan
  • Dokumentêre DVD vertonings (daagliks).
  • Jukskei.

Desember 15:

  • Boeresport.
  • Klei-os maak kompetisie.
  • Skyfskiet (windbuks & kettie).
  • Jukskei. Skeie is beskikbaar.
  • Swem.
  • Aand-kampvuur en Volksang.
  • Afsluiting - Gelofte en Aandgodsdiens.

Desember 16:

  • 06.00vm - Oggendgodsdiens in wa-laer. (Informeel)
  • 09.00vm - Gelofteplegtigheid in wa-laer.
    Ds. Boeta Erasmus - Standerton.
  • 10.00vm - Herdenkingsdiens in Feessaal.
    Ds. Boeta Erasmus - Standerton.

    Samesang.
    Afkondigings.
    Opneem van kollekte.
    Geloftediens.
    Afsluiting met gebed.
  • 11.15vm - Geskiedenis oorsig deur Meinhard Peters.
  • 12.15vm - Piekniekmandjies, braai en gesellig saam verkeer. (Braaiers en kole word voorsien)

NAVRAE: Skakel Frans Schutte op 083 375 5198.