Get Adobe Flash player

'n Geleentheid om op BLOEDRIVIER.org te adverteer!

  • Bloedrivier.org bedien jaarliks meer as 20,000 webwerf besoekers, waarvan 10,000 unieke besoekers is.
  • Ons kry gereeld navrae oor AKKOMMODASIE!
  • Webwerf Statistieke vir 2010 en 2011: Daar is elke jaar groei in die aantal webwerf besoekers!

    stats_01.jpg
Advertensie Tariewe:

U advertensie verskyn vanaf plasing vir een jaar.

BLOK

BESKRYWING

TARIEF PER JAAR

Blok 1

Vertoon u advertensie op elke webbladsy
(ongeveer 45 webbladsye)

R 5,500.00 per jaar

Blok 2

2 webbladsye in blok 2

R 900.00 per jaar

Blok 3

2 webbladsye in blok 3

R 700.00 per jaar

Blok 4

Vertoon u advertensie op elke webbladsy
(ongeveer 45 webbladsye)

R 3,500.00 per jaar

GRAFIESE ONTWERP VAN ADVERTENSIE

R0.00 - GRATIS

Kliënt voorsien foto's en teks.

 

Advertensie blok posisies en normale jaarlikse tariewe:

adv.jpg

Hoe om te bespreek:

Vir advertensie doeleindes is daar 4 advertensie blokke op die webwerf beskikbaar. Sien die skets hierbo vir blok uitleg.

KEUSE 1: DOMINEER BLOK 1 en/of BLOK 4

  • U kan blok 1 en/of blok 4 vir 'n jaar domineer. Dit behels dat u advertensie op elke webbladsy van die webwerf, in daardie blok vir een jaar vertoon word.
  • Koste is per jaar en soos aangetoon.
  • Stuur u blok keuse aan ons (deur Kontak Ons vorm) en ons sal u in kennis stel of die blok beskikbaar is.
  • Indien die blok beskikbaar is sal ons faktuur uitreik en u materiaal vir die advertensie aanvra.
  • Advertensie word geplaas sodra betaling bevestig is.
  • Terme en voorwaardes geld.

KEUSE 2: ADVERTEER OP ENIGE 2 WEBBLADSYE – BLOK 2 en/of 3

  • U kan 2 bladsye kies waarop u u advertensie wil laat verskyn.  Die webwerf bestaan uit ongeveer 45 webbladsye.
  • Die uitleg van hierdie bladsye is hier beskikbaar.
  • Kies 2 bladsye uit hierdie lys.
  • Kies 'n blok of beide (blok 2 en/of 3).
  • Stuur u blok en bladsy keuses aan ons (deur Kontak Ons vorm) en ons sal u in kennis stel of die blok en bladsye beskikbaar is.
  • Indien die blok beskikbaar is sal ons faktuur uitreik en u materiaal vir die advertensie aanvra.
  • Advertensie word geplaas sodra betaling bevestig is.
  • Terme en voorwaardes geld.