Bloedrivier Geloftefees ProgramBloedrivier NuusBloedrivier GeskiedenisKontak Ons


Indien jy 'n webwerf het vra ons jou om 'n skakel te plaas na bloedrivier.org Stel ons in kennis en ons sal na goedkeuring 'n skakel vanaf hierdie bladsy na jou webwerf plaas.

As jy nie 'n webwerf het nie kan jy altyd jou vriende en familie van ons vertel. Ons sien daarna uit om julle hierdie jaar op Bloedrivier te sien!

Doulos Armoedebediening
DOULOS GEMEENSKAPS PROJEK (Reg #: 053-086-NPO; RG/0009/10/06) is 'n geregistreerde nie-winsgewende organisasie wat deur 'n droom gedryf word. Ons wil diegene wat hoop verloor het, help om weer te begin droom oor hul toekoms. Ons wil hulle begelei om daardie droom te begin leef, vir hulself doelwitte te stel en daardie doelwitte te bereik op die vaste fondament van waardes soos: liefde, eerlikheid, opregtheid, hardwerkendheid, verdraagsaamheid...

Die Volksverootmoedigingsaksie
Die Volksverootmoedigingsaksie wat deur die Simboliese Wa-trek 2008 ondersteun word.

Die 2016 Vertaling van die Bybel
Goeie inligting aangaande die 2016 vertaling van die Bybel.

PeterJasie
PeterJasie skakel nie net na ons nie, hulle het ook aan ons die vergunning gegee vir die gebruik van fotos wat geneem is tydens Geloftefees 2007 op Bloedrivier - Dankie PeterJasie!

DieKnoop
Jou vertrekpunt na duisende Afrikaanse webwerwe. Dankie aan Gert vir die skakel op Die Knoop na bloedrivier.org

Voortrekkermonument
Besoek gerus die webwerf van die Voortrekkermonument.

 

HOOFBLAD | POSLYS | FOTOS | STATEBYBEL | SKAKELS

Kopiereg voorbehou deur TWSC.biz
Ontwerp en Ontwikkelling deur Willie Smith