Die Slag van Bloedrivier - Kaart

Deur die landkaart van Natal te beskou, is dit duidelik dat Umgungundlovu byna reg oos van die bolope van die Tugela lê. Waarom die kommando se koers noord-ooswaarts was en van Doringberg weer suid-oos geswaai het, is onverklaarbaar, selfs deur kundiges. Die aangeduide roete dui aan dat dit 'n groot ompad was.

Bloedrivier Kaart

Klankbane

Please update your Flash Player to view content.

Betaal die Geloftes

Betaal die Geloftes - 'n wekroep vanuit die verlede - 'n fees die geskikste monument.

Klik hier.

Soli Deo Gloria

Soli Deo Gloria is die Latyn vir "Alleen aan God die eer." 

Lees meer hier.