Feesprogram - 15 Desember 1938

Donderdag, 15 Desember 1938

6.20vm -

  • Orkes:
    • "Waak Op."

6.30vm - 

  • Vroeë Biduur: ds. F.J. van der Merwe.
  • Koor:
    • Hymne Nr 12, van Oosten Koorboek.

8.30vm - 

  • Orkes:
    • "Transvaalse Volkslied."
    • "Wilhelmus van Nassouwe."
    • "Pelgrimskoor."
    • "Der Gott der Eissen wachsen liess."

10.45vm - 

  • Toespraak: 
    • "Die Groot Trek", mnr. A. G. du Toit.
  • Koor:
    • "De Eere Gods."

POUSE

2.10nm - 

  • Orkes:
    • "Mars uit Josuah." (Handel.)
    • "Turner Mars." (F. Mucke.)
    • "Nederlandse Dankgebed."

2.30nm - 

  • Rede:
    • "Die Lewensopvatting van die Voortrekkers." dr. C.J.H. de Wet verteenwoordig die Geref. Kerk.
  • Koor:
    • "Die Slag van Bloedrivier." (M.L. de Villiers.)

3.30nm - 

  • Opvoering vir Kinders:
    • "Piet Retief." Henri van Wyk-Geselskap.

7.45nm - 

  • Orkes:
    • "Avondkoor."
    • "Aan my Vaderland."
  • Opvoering:
    • "Piet Retief" Henri van Wyk-Geselskap.

16 Desember 1938 >>

 

 

Betaal die Geloftes

Betaal die Geloftes - 'n wekroep vanuit die verlede - 'n fees die geskikste monument.

Klik hier.

Soli Deo Gloria

Soli Deo Gloria is die Latyn vir "Alleen aan God die eer." 

Lees meer hier.