Standbeeld - Kaalvoetvrou

Agtergrond

 “Die Kaalvoetvrou”, ’n een-en-’n-half maal lewensgrootte standbeeld deur Alfonso Smuts van ’n Voortrekkervrou wat die woorde: "Ons trek eerder kaalvoet oor die Drakensberge” (as om weer verkneg te word) verbeeld.

Susanna Catharina Smit was die Voortrekkervrou wat aan die Engelse offisier gesê het dat die Voortrekkers eerder kaalvoet terug oor die Drakensberge sal stap as om onder Engelse gesag te staan. 

Die standbeeld is in 1977 deur oud President CR Swart onthul. 

Betaal die Geloftes

Betaal die Geloftes - 'n wekroep vanuit die verlede - 'n fees die geskikste monument.

Klik hier.

Soli Deo Gloria

Soli Deo Gloria is die Latyn vir "Alleen aan God die eer." 

Lees meer hier.