Soli Deo Gloria

Soli Deo Gloria - Aan God alleen al die eer!

"... want die eer van sy Naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee."
Sarel Cilliers - uit die Gelofte
Lees meer ...

Waar is Bloedrivier?

Al ooit gewonder waar die slag van Bloedrivier plaasgevind het? Weet u dat daar 'n brons wa-laer monument op die terrein is?
Vind hier uit ...

Geskiedenis

Die geskiedenis van die slag van Bloedrivier

Die geskiedenis van die slag van Bloedrivier, soos vertel deur mnr. Gregory van Dundee. Luister ook na die klankbane wat tydens Bloedrivier 170 in 2008 deur radiostasies uitgesaai is.
Begin hier ...

Betaal die Geloftes

Betaal die Geloftes - 'n wekroep vanuit die verlede - 'n fees die geskikste monument.

Klik hier.

Soli Deo Gloria

Soli Deo Gloria is die Latyn vir "Alleen aan God die eer." 

Lees meer hier.