|
Graf van Piet Retief
Die 170 jarige herdenking van die moord op Piet Retief en sy manskappe
het op 2 Februarie 2008 plaasgevind. Piet Retief en sy manskappe is op 6 Februarie 1838
wreedaardig vermoor.
Ons deel graag met jou 'n paar fotos wat geneem is op Saterdag, 2 Februarie 2008. Soos
altyd; klik op 'n foto om die groter weergawe te sien.
Graf van Piet Retief . |
Woorde op grafsteen . |
Volksgenote . |
Pieter du Preez gaan voor uit die Woord en lees Filipense 3 . |
Kosie Erasmus . |
Kosie en Philip Labuschagne . |
Philip lê krans . |
Na kranslegging . |
Kosie by graf . |
Deel van opkomende geslag . |
Die Claassens . |
Gedenknaald . |
Name van vermoorde burgers . |
Piet en Ria du Preez . |
Dingaanstat . |
Dingaanstat . |
Oorspronklike vuurmaak plek . |
Hut in aanbou . |
Hut ingang . |
Replika van Dingaan se hut . |
|