Bloedrivier Geloftefees ProgramBloedrivier NuusBloedrivier GeskiedenisKontak Ons


U deelname aan die onderstaande vraelys sal opreg waardeer word. Die doel hiervan is om te bepaal hoe belangrik Geloftedag vir die Afrikaner na 1994 is. Die vraelys is aangevra deur Mirna Lawrence, 'n deeltydse PhD student.

Naam en van (Opsioneel)
U ouderdom
Dorp of Stad
Waarom besoek u Bloedrivier of die Voortrekkermonument tydens Geloftedag?
Besoek u Bloedrivier of die Voortrekkermonument op dae buiten 16 Desember?
Het u as kind Bloedrivier of die Voortrekkermonument besoek?
Wat kry u uit 'n besoek aan Bloedrivier of die Voortrekkermonument?
Wat beteken die Gelofte, 16 Desember en die erfenisterrein na 1994 vir u?
Het die Gelofte dieselfde betekenis vandag as wat dit in die verlede gehad het, en kan mens dit vandag her-interpreteer? Wat is u interpretasie van die Gelofte na 1994?
Watter rol speel kinders in die besoek/deelname aan Bloedrivier of die Voortrekkermonument?
Dink u die geskiedenis rondom Bloedrivier en die Voortrekkermonument is belangrik (na 1994) om aan Afrikaners 'n gevoel van nasietrots te gee en indien wel, waarom?
Watter ander aspekte motiveer 'n gevoel van Afrikaner identiteit vandag, veral onder jong mense?
Verifiėrings Kode    
* Tik verifiėrings kode hier in

 


 

HOOFBLAD | POSLYS | FOTOS | STATEBYBEL | SKAKELS

Kopiereg voorbehou deur TWSC.biz
Ontwerp en Ontwikkelling deur Willie Smith