Plaas u bestellings vir BLOEDRIVIER
Die laserplaat getiteld "Coreen sing Bloedrivier" is 'n enkel-snit
laserplaat met die liedjie Bloedrivier daarop. Bloedrivier is ook die amptelike tema-lied
van hierdie jaar se Simboliese Trek. Die laserplaat is 'n spesiale 170 jarige herdenkings uitgawe.

* Prys: R45.00 elk (posgeld uitgesluit)
* Posgeld word op die volgende bladsy bygereken
* Laat asseblief 3 weke toe vir aflewering
* Betalingsmetode: Direkte deposito
|