Bloedrivier Geloftefees ProgramBloedrivier NuusBloedrivier GeskiedenisKontak Ons


Donasies vir die instandhouding van hierdie webwerf.

Graag wil ek u hierdeur aanspoor en uitnooi om finansieël betrokke te raak met die instandhouding van BLOEDRIVIER.ORG

BLOEDRIVIER.ORG word sedert 4 November 2004 vanuit privaat fondse bedryf en sodoende word die Bloedrivier Herdenkingskomitee nie met kostes belas nie.

BLOEDRIVIER.ORG bedien op die oomblik meer as 13,000 besoekers per jaar en het reeds honderde intekenare op die poslys.

U ondersteuning vandag kan verseker dat BLOEDRIVIER.ORG vir die toekoms op die internet sal bly.

By voorbaat dank,
Willie Smith

Prosedure:
* Voltooi die vorm op hierdie bladsy.
* U sal die bankbesonderhede daarna per epos ontvang.
* Betalingsmetode: Direkte deposito

Naam en van
Epos
Posadres
Dorp
Provinsie
Poskode
Land
Telefoon
Donasie

 

HOOFBLAD | POSLYS | FOTOS | STATEBYBEL | SKAKELS

Kopiereg voorbehou deur TWSC.biz
Ontwerp en Ontwikkelling deur Willie Smith