Bloedrivier.org is die internet tuiste van die Bloedrivier Gelofte-herdenkingskomitee. Hierdie komitee word op die jaarlikse
Vriende van Bloedrivier vergadering gekies. U kan ook 'n Vriend van Bloedrivier word. Vir meer besonderhede gebruik die
kontak ons vorm om met ons in verbinding te tree.

Verootmoedingswa op Bloedrivier
Die Verootmoedigingswa (foto bo) wat deur verskeie dorpe tydens Bloedrivier Gelofte 170 getrek het, is op uitstalling in die
Museum op Bloedrrivier. Besoek gerus die foto afdeling van hierdie webwerf om te sien hoe hy gebou is.
Interaktiewe kaart van Bloedrivier
'n Interaktiewe kaart van Bloedrivier is op hierdie webwerf aangebring. Gebruik dit om die terrein te beskou of vind uit hoe om by Bloedrivier
uit te kom. Klik hier om die kaart te open.
Die Bloedrivier Lied
Luister na Die Bloedrivier Lied, gesing deur Coreen, deur die pyltjie hieronder te klik. Lees meer oor die Bloedrivier Lied en sy geskiedenis
deur die skakel "Amptelike Temalied" op die linkerkant van hierdie bladsy te volg.
|
Jongste Nuus
Al die jongste nuus rondom Bloedrivier en Geloftefeeste. Maak seker u besoek hierdie deel van ons webwerf en bly ingelig.
[ lees die jongste nuus ] |
Vertel jou vriende van ons!
Hier is 'n geleentheid waarmee jy kan help. Vertel jou vriende en familie van ons of plaas 'n skakel vanaf jou webwerf
na ons.
[ lees meer hier ] |
|
Was hierdie Bybel op Bloedrivier?
'n Nederlandse Statenvertaling Bybel, gedruk in 1744 en wat heel moontlik op Bloedrivier in gebruik was, is gevind!
[ lees meer hier ] |
Geloftefeeskomitees
Ons wil graag van elke Geloftefeeskomitee in die land hoor. Kom registreer hier
en bly in kontak.
[ registreer hier ] |
|